Geringstelling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Geringstelling, ook onderskatting of onderbeklemtoning (Engels: understatement), is die wyse waarop 'n gebeurtenis, iemand of iets met minder sterkte oor uitgespreek word as wat dit werklik verdien.

Byvoorbeeld: Om te sê "Suid-Afrikaanse paaie is onveilig" is 'n geringstelling.