Google Maps

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Google Maps
Tipe webblad Kaarte
Taal(e) Engels
Registrasie Opsioneel
Eienaar Google
Huidige status Aktief
URL http://maps.google.com/

Google Maps of Google Kaarte, voorheen bekend as Google Local, is 'n diens van Google Inc. wat dit moontlik maak om 'n soektog te doen in 'n spesifieke geografiese gebried. Soms wil mense die wye wêreld deursoek vir inligting, en soms wil jy net 'n rekenaarwinkel naby jou huis vind. Die diens laat besoekers toe om 'n "WAT" (soos 'n pizza) en 'n "WAAR" (soos in Hatfield, Pretoria) te spesifiseer vir 'n soektog. Die doel van Google Maps is om mens te help om nabygeleë sake en bedrywighede te vind. Google Maps gee ook aanvullende inligting ook die plek, soos hulle webwerf, telefoonnommer en adres.

Kaart-Foute[wysig]

Daar het 'n kaart-fout ingesluip by Google Maps (tydens die laaste opdatering). Sien voorbeeld: Kaart-Fout (van omtrent 50m!! - gemeet met "Geo Tools"). Dit kan groot probleme veroorsaak, omdat ALLE merkers wat vooraf geplaas was nou op 'n verkeerde posisie gaan staan.!! Sal nou 'n korreksie deur die gebruikers gemaak word wat hulle oorspronklik geplaas het, sal dit weer verkeerd wees indien Google Maps aan hulle kant die kaartinligting se probleem sal herstel.

Sien ook[wysig]

  • WikiMapia, wiki integrasie met Google Maps.

Eksterne skakels[wysig]