Groenlo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groenlo
Vlag van Groenlo
Vlag
Wapen van Groenlo
Wapen
Ligging van Groenlo op 'n kaart (Gelderland)
Groenlo
Groenlo
Ligging van Groenlo in Gelderland
Koördinate: 52°02′28″N 6°37′02″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland-Flag.svg Gelderland
Munisipaliteit Oost Gelre vlag.svg Oos Gelre
Oppervlak
 - Dorp 9,14 km²  (3,5 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2007)
 - Dorp 10 062
 - Digtheid 1 069/km² (2 768,7/myl2)
Poskode 7141
Skakelkode(s) 0544
Webwerf: www.groenlo.nl
Gragt in Groenlo met kanons (2008)

Groenlo () (Nedersaksies: Grolle of ouer Nederlands: Grol) is 'n stad in die gemeente Oos Gelre en lê in die provinsie Gelderland in Nederland en het ongeveer 10000 inwoners (2007). Hierdie stad is in oostelike deel van die Achterhoek geleë.
Die bierbrouery Grolsch is in 1615 in Groenlo ontstaan, en dra die ou naam van Groenlo: Grol.

Geskiedenis[wysig]

Beleg van Groenlo deur Spinola in 1606

Groenlo is ontstaan in die 7de eeu en het stadsregte in 1277 gekry.
In die Tagtigjarige oorlog is Groenlo belê deur Maurits van Nassau (1595, 1597), Ambrosio Spinola (1606) en Frederik-Hendrik (1627).