Hajen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hajen
Amanda Hollingby Matson Amason Way Out West 2013.jpg
Geboortenaam Amanda Bergman
Beroep(e) Sangeres-liedjieskryfster
Instrument(e) Klavier, stem
Uitgewer(s) Knoppar
Portal.svg Musiekportaal

Hajen (* as Amanda Bergman)[1] is 'n pianis en sangeres-liedjieskryfster van Björka, Gotenburg (Göteborg), Swede. Sy is bekend vir haar klavierballades wat haar sielvolle heesstem begelei. Daar is vir omtrent 'n jaar in die blogosfeer oor haar musiek gegons voordat sy uiteindelik hoofstroom bekendheid verwerf het met haar optrede tydens die Way out West-fees in Göteborg in Augustus 2009.[1] Haar grootste treffer tot dusver is "Scapegoat" wat sy op MySpace vrygestel het.[1]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 Swedish Music For Dummies: Hajen (Webbladsy). URL besoek op 2009-12-01.

Eksterne skakels[wysig]

Onderhoude[wysig]