Handan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Handan
邯郸
Handan2.jpg
Ligging van Handan op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Handan
Handan
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 36°36′00″N 114°29′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hebei
Oppervlak
 - Stad 12 087 km²  (4 667 vk m)
 - Metro 619 km² (239 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 9 174 679
 - Digtheid 760/km² (2 000/vk m)
 - Metropolitaans 1 371 399
 - Metrodigtheid 2 200/km² (5 700/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: hd.gov.cn

Handan (Sjinees: 邯郸) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 9 174 679 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina, suidwes van Beijing en Tianjin geleë. Handan grens in die noorde aan Xingtai. Tydens die tydperk van die strydende State in die 4de en 3de eeu v.C. het dit as hoofstad van die koninkryk van Zhao (赵) gedien.