Hangtsjou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
杭州市 (Hángzhōu Shì)
Hangtsjou
Hangzhou montage.png
Hangtsjou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Ligging van Hangtsjou in die provinsie Zhejiang

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: hang
"Rivier-veerboot Prefektuur"
Afkorting: 杭州市 Shì
Oppervlakte: 16 847 km²
Bevolking (2010): 8 700 400 Munisipaliteit
Digtheid (2010): 1 214/km² Munisipaliteit
BIP (2011):
 - per kapita
USD 111 1 billion
USD 12 380
Hoogte bo seespieël: 11 m
Poskode: 310000
Areakode: +86/33
Nommerplaat-identifikasie : 浙A
Tydsone : UTC+8
Webwerf : hangzhou.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe: Spesiale ekonomiese sone
CPC Hangtsjou
Komitee-Sekretaris:
Huang Kunming
Burgemeester: Shao Zhanwei

Hangtsjou (Sjinees: 杭州) is 'n stad in Sjina met 8 700 400 inwoners. Hangtsjou is die hoofstad van die provinsie Zhejiang in die ooste van Sjina. Die stad is in die Jangtse-delta naby die kus van die Oos-Sjinese See en 180 kilometer suid van Sjanghai geleë.

Die stad was in die 13de eeu 'n belangrike hawestad, maar dit is later verslik. Hangtsjou is 'n susterstad van Kaapstad, Suid-Afrika en Leeds, Verenigde Koninkryk.