Heimasjien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Heimasjien is 'n meganiese toestel wat gebruik word om pale in die grond te dryf vir ondersteuning van die fondamente van geboue of ander strukture.