Hemoglobien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die struktuur van die β subeenheid.

Hemoglobien, gewoonlik verkort tot Hb, is 'n proteïen in rooibloedselle wat suurstof in die liggaam sirkuleer. Hemoglobien het 'n kwaternêre struktuur en het twee α en twee β subeenhede.