Henri van Dievoet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Argitek Henri van Dievoet (1869-1931)

Henri van Dievoet (Brussel, 19 Januarie 1869 - Brussel, 24 April 1931) was 'n Belgiese argitek.

Hy ontwerp verskeie geboue in sy geboortestad Brussel. Dit sluit in die Hotel Astoria (Brussel) en die geboue van die Koninklike Militêre Skool.

Hy is die broer van die Jugendstil kunstenaar Gabriel van Dievoet en 'n afstammeling van beeldhouer Peter van Dievoet.

Sy suster, Louise van Dievoet, het met die Vicomte d'Orthez getrou en hulle afstammelinge woon in Suid-Afrika (in Constantia).


Hotel Astoria te Brussel, van argitek Henri van Dievoet, 1909

Sien ook[wysig]