Hepatomegalie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hepatomegalie dui op abnormale vergroting van die lewer. Oorsake:

Kongestief[wysig]

  • Hartversaking
  • Trombose van die dreinerende venas
  • Obstruksie van galwee

Inflammatories[wysig]

  • Hepatites A of B
  • Klierkoors
  • Toksiene

Infiltrasie[wysig]

  • Vetverandering
  • Amyloied
  • Glikogeen
  • Hemochromatose

Maligniteite[wysig]

  • Lewer karsinoom
  • Leukemie
  • Limfoom