Horingblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Horingblad
Phaeoceros laevis (L.) Prosk.
Phaeoceros laevis (L.) Prosk.
Wetenskaplike klassifikasie
Ryk: Plantae
Afdeling: Anthocerotophyta
Klas: Anthocerotopsida
Orde: Anthocerotales
Families & Genera
Anthocerotaceae Dendrocerotaceae Notothyladaceae


Horingblad is 'n groep briofiete of nie-vaatplante, wat die divisie Anthocerotophyta beslaan. Die algemene naam verwys na die verlengde horingagtige struktuur wat die sporofiet is. Die afgeplatte groen plantliggaam van horingblad is die gametofietplant.

Horingblad kom wêreldwyd voor maar is geneig om slegs in nat of vogtige plekke te groei. Sommige spesies groei in groot getalle as klein onkruyide in dir grond van tuine en bewerkte lande. Groot tropiese en sub-tropiese spesies Dendroceros kan op die bas van bome aangetref word.