Huai'an

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Huai'an
淮安
Poort-toring in Huai'an.
Poort-toring in Huai'an.
Ligging van Huai'an op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Huai'an
Huai'an
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 33°30′00″N 119°08′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangsu
Regering
 - Burgemeester Fan Jinlong (樊金龙)
Oppervlak
 - Stad 10 132 km²  (3 912 vk m)
 - Stedelik 3 130 km² (1 210 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 799 889
 - Stedelik 2 494 013
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 800/km² (2 100/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 223000, 223200, 223300, 211600, 211700, 223100, 223400
Skakelkode(s) 517
Webwerf: huaian.gov.cn

Huai'an (Sjinees: 淮安) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 4 799 889 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina naby die kus van die Oos-Sjinese See geleë. Huai'an grens in die noorde aan Lianyungang en Suqian, in die noordooste aan Yancheng, in die suidooste aan Yangtsjou en in die suidweste aan Nanjing en Chutsjou.