Nanjing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nanjing
南京市
Nanking
Nanjing montage.png
Ligging van Nanjing op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Nanjing
Nanjing
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 32°03′00″N 118°46′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangsu
Stigting 495 v.C.
Regering
 - Tipe Sub-provinsiale stad
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Yang Weize
 - Burgemeester Ji Jianye
Oppervlak
 - Stad 6 598 km²  (2 548 vk m)
 - Stedelik 6 598 km² (2 548 vk m)
Hoogte 20 m (50 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 8 109 100
 - Digtheid 1 230/km² (3 183/vk m)
 - Stedelik 7 165 600
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 210000–211300
Skakelkode(s) 25
Webwerf: nanjing.gov.cn

Nanjing of Nanking (Sjinees: 南京市 Nánjīng Shì) is 'n stad in Sjina met 'n inwonertal van 7 713 100 en 'n oppervlakte van 6 598 km². Dit is 'n sub-provinsiale stad in Oos-Sjina. Die stad was die hoofstad van die Keiserryk Sjina van 1368 tot 1420, van die Republiek van Sjina van 1928 tot 1937 en van die Volksrepubliek van Sjina van 1945 tot 1949. Dit is veral bekend vir die Nanjing-slagting van Sjinese burgerlikes deur Japanese magte tydens die Tweede Sjinees-Japannese Oorlog, wat op 13 Desember 1937 begin het.