Huambo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Huambo
(voorheen Novo Lisboa)
'n Kerk in Huambo
'n Kerk in Huambo
Ligging van Huambo op 'n kaart (Angola)
Huambo
Huambo
Koördinate: 12°46′S 15°44′O
Land Vlag van Angola Angola
Provinsie Huambo
Hoogte 1 721 m (5 646 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 341 696

Huambo (voorheen Nova Lisboa) is die hoofstad van die Huambo-provinsie in Angola. Die stad is ook een van die grooste stede in die land en het 'n bevolking van 341 696 in 2010 gehad[1].

Verwysings[wysig]