Hulp:Gebruik van tabelle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Simple icon table.svg

Tydens die skepping of redigering van 'n artikel is dit somtyds nodig om 'n tabel te gebruik, sodat die inligting duideliker weergegee kan word. Daar is verskeie manier om tabelle te werkstellig, maar hier volg twee van die meer eenvoudiger maniere.

As u 'n vraag het oor die gebruik van tabelle, stel dit gerus op die besprekingsblad.

Tabel 1:[wysig]

Wat u intik:

{| 
| A 
| B
|- 
| C
| D
|}

of:

{| 
| A || B
|- 
| C || D 
|}

Hoe dit op u skerm verskyn:

A B
C D

Tabel 2[wysig]

Wat u intik:

{| class="wikitable" style="text-align:center"
|+Maaltafels
|-
! × !! 1 !! 2 !! 3
|-
! 1
| 1 || 2 || 3
|-
! 2
| 2 || 4 || 6
|-
! 3
| 3 || 6 || 9
|-
! 4
| 4 || 8 || 12
|-
! 5
| 5 || 10 || 15
|}

Hoe dit op u skerm verskyn:

Maaltafels
× 1 2 3
1 1 2 3
2 2 4 6
3 3 6 9
4 4 8 12
5 5 10 15