Jessie J

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jessie J
Jessie J.jpg
Geboortenaam Jessica Ellen Cornish
Geboorte 27 Maart 1988
Redbridge, Londen, Engeland
Beroep(e) Sangeres-liedjieskryfster
Genre(s) Pop, R&B, Soul
Aktiewe jare 2006 — hede
Uitgewer(s) Gut, Lava, Universal Republic, Island
Webwerf jessiejofficial.com
Portal.svg Musiekportaal

Jessica Ellen Cornish (gebore 27 Maart 1988 in Chadwell Heath, Londen), bekend as Jessie J, is 'n Engelse sangeres en liedjieskryfster. Sy het roem verwerf toe sy in laat 2010 haar trefferliedjie "Do It Like a Dude" met 'n gepaardgaande musiekvideo vrygestel het. Die liedjie het nommer 2 op die "UK Singles Chart"[1] en nommer 11 op die "Irish Singles Chart"[2] bereik.

Diskografie[wysig]

Albums[wysig]

  • 2011 - "Who You Are"
  • 2013 - "Alive"
  • 2014 - "Sweet Talker"

Verwysings[wysig]