Joakim Berg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Joakim Berg
Joakim Berg Eskilstuna 2008.jpg
Joakim Berg in 2008
Geboorte 16 Maart 1970
Eskilstuna (Swede)
Beroep(e) Musikant
Assosiasies Kent
Portal.svg Musiekportaal

Joakim "Jocke" Berg (* 16 Maart 1970) is 'n Sweedse musikant uit Eskilstuna, wat egter sedert 1993 in Stockholm gebaseer is. Berg is mees bekend vir sy rol as hoof liedjieskrywer, voorsanger en ritmiese kitaarspeler vir die Sweedse musiekgroep Kent. Hy het ook al liedjies geskryf vir Titiyo, Lisa Miskovsky en Freddie Wadling.