Johannesbroodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Johannesbroodboom
Ook: (en) : Carob tree
(en) : St John's bread
(de) : Johannisbrotbaum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Ceratonia
Spesie: C. siliqua
Binomiale naam
Ceratonia siliqua
L.
Ceratonia siliqua

Die Johannesbroodboom (Ceratonia siliqua), (Engels: Carob tree of St John's bread) is 'n blomdraende, immergroen struik of boom in die ertjiefamilie, Fabaceae. Dit word wyd aangeplant vir sy eetbare peule en ook as 'n versiering in tuine. Die saadomhulsel is breekbaar en kan as plaasvervanger vir sjokolade gebruik word.

Trivia[wysig]

Die woord karaat kom van Karob. Daar is geglo dat die karobsaad (saad van die Johannesbroodboom) altyd dieselfde gewig het, daarom is dié saad jare gelede gebruik om meetskale te kalibreer.[1]


Verwysings[wysig]

  1. Feiteboek. Helen Lewis. 2011 ISBN 978-1-920268-73-2
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Johannesbroodboom (kategorie)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.