Jonas Savimbi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jonas Malheiro Savimbi
Jonas Savimbi

Leier van UNITA

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 September 1934 (1934-09-03) (79 jaar oud)
Munhango, Moxico-provinsie
Sterfte 22 Februarie 2002
Naby Luena, Moxico-provinsie
Politieke party UNITA

Jonas Malheiro Savimbi (3 Augustus 1934 - 22 Februarie 2002) was die leier van UNITA, die antikommunistiese organisasie in Angola wat vanaf die sestigs eers teen die Portugese koloniste, en vervolgens vanaf 1975 teen die marxistiese MPLA-regering in die Angolese Burgeroorlog 'n stryd gevoer het. UNITA is tans die tweede grootste politieke party in Angola.

Savimbi het in 2002 gesterf tydens gevegte met Angolese regeringsmagte.