Jwaneng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jwaneng
Naambord voor die dorp
Naambord voor die dorp
Ligging van Jwaneng op 'n kaart (Botswana)
Jwaneng
Jwaneng
Koördinate: 24°58′0″S 24°70′0″O Koördinate: 24°58′0″S 24°70′0″O
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Suid distrik
Bevolking (2008)
 - Stad 16 716
Tydsone SAST (UTC+2)

Jwaneng is 'n dorpie in Botswana se Suidelike distrik, maar is nie deel van die Suidelike distrik nie, omrede hulle hulle eie dorpsraad het.[1] Die dorpie het ontstaan toe die Jwaneng-diamantmyn begin is.

Verwysings[wysig]

Koördinate: 24°58′S 24°70′O