Kakiebos
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Kakiebos | ||||||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||
| Binomiale naam | ||||||||||||||||||
| Tagetes minuta L. |
Kakiebos (Tagetes minuta) is 'n onkruid. Dit het Suid-Afrika gedurende die Tweede Vryheidsoorlog binnegedring toe dit saam met die voer uit Argentinië hier aangeland het. Dit het gou 'n onkruid oral in die land geword.
Sien ook [wysig]
Bron [wysig]
- Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967