Katbakkiespas
Voorkoms
Katbakkiespas | |
Ligging | Noordoos van Op-die-Berg |
---|---|
Maksimumhelling | 1:8 |
Hoogte | 1 158 m |
Oppervlak | Grond |
Katbakkiespas is 'n bergpas wat op 'n grondpad in die Koue Bokkeveld noordoos van die dorpie Op-die-Berg lê. Hierdie grondpad verbind die R303 en die R355. Die pas is in 1999 verbeter.
Die pas bereik sy hoogste punt op 1 158 m met 'n maksimumhelling van 1:8. Die pas grens aan die Skitterypas.
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Buite. Die Burger, 16 April 2013.