Kate Tucker & the Sons of Sweden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kate Tucker & the Sons of Sweden
Oorsprong Seattle, Washington (VSA)
Genre(s) Indierock
Aktiewe jare 2006 — hede
Uitgewer(s) Red Valise, Hear Music
Webwerf katetuckerandthesonsofsweden
Lede Kate Tucker
Mark Isakson
BJ Myers
Ed O'Brien
Cameron Herrington
Assosiasies Kate Tucker
Portal.svg Musiekportaal

Kate Tucker & the Sons of Sweden is 'n popkwintet wat in 2006 in Seattle tot stand gekom het. Die groep het bekendheid verwerf vir hul twee bydraes aan kompilasieplate Have You Heard (2008) en Sweetheart (2009) wat deur Starbucks se plateëtiket Hear Music vrygestel is.

Groepslede[wysig]

  • Kate Tucker – voorsang en kitaar
  • Mark Isakson — kitaar en effekte
  • BJ Myers — kitaar, baskitaar, sintetiseerder, en agtergrondsang
  • Ed O'Brien — baskitaar en kitaar
  • Cameron Herrington — tromme

Eksterne skakels[wysig]

Bronne[wysig]