Kegel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Kegel radius r, hoogte h en lengte van skuins sy l.

'n Kegel word ook 'n keël genoem. Dit is tipies die vorm van 'n heksehoed.

Oppervlak en Volume[wysig]

Indien r die straal van die sirkelvormige basis van die kegel is, h die hoogte is en l die lengte van die skuinste van die punt van die kegel tot die sirkelvormige rand, dan is:

Oppervlak\ kegel = \pi l r = \pi r \sqrt{(r^2 + h^2)}

Oppervlak\ basis = \pi r^2

Totale\ oppervlak = \pi l r + \pi r^2 = \pi r (r + \sqrt{(r^2 + h^2)})\,\!

Volume = \frac{1}{3}\pi r^2h