Kelowna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kelowna
Kelowna.jpg

Kaart Wapen
Regional District of Central Okanagan, British Columbia Location.png
Kelownacoatofarms.jpg
Vlag
 Land Flag of Canada.svg Kanada
 Provinsie Flag of British Columbia.svg Brits-Columbië
 Koördinate 49°53′ N, 119°29' W
 Stigting 1879
 Inkorporasie 1905
 Oppervlak:  
 - Totaal 283 vk km
 Hoogte bo seevlak 340-344 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 123 456
 - Bevolkingsdigtheid 436,2/vk km
 - Metropolitaanse gebied 165 596
 Tydsone UTC -8
(Pasifiese Standaardtyd)
 Burgemeester Sharon Shepherd
 Amptelike Webwerf www.kelowna.ca

Kelowna is 'n stad in die Okanagan-streek van die Wes-Kanadese provinsie Brits-Columbië met 'n oppervlak van 283 vierkante kilometer en 'n bevolking van 123 456 (2007). Die naam is afgelei van 'n inheemse term vir 'n vroulike grizzlybeer.

Kelowna lê aan die oewer van die Okanagan-meer in die Okanagan-vallei en dien as die administratiewe setel van die Gewestelike Distrik van Sentraal-Okanagan (Engels: Regional District of the Central Okanagan), die derde grootse metropolitaanse gebied in die provinsie na Vancouver en Victoria en die 22ste grootste in Kanada.

Danksy sy pragtige uitsigte oor die meer, sy wingerde en sy aangename droë en milde klimaat het Kelowna tot een van die snelste groeiende stede in Noord-Amerika ontwikkel. Die stad se eiendomsmark is die tweede duurste na dié van Vancouver.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kelowna (kategorie)