Kogelberg-natuurreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kogelberg Natuurreservaat)
Spring na: navigasie, soek
Kogelberg-natuurreservaat
Kogelberg Biosphere Reserve - city of Cape Town.JPG
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp Somerset-Wes
Ligging van Kogelberg-natuurreservaat op 'n kaart (Wes-Kaap)
Kogelberg-natuurreservaat
Kogelberg-natuurreservaat
Koördinate: 34°12′7″S 18°51′5″O Koördinate: 34°12′7″S 18°51′5″O
Oppervlak 3 000 ha
Die R44-pad aan die Kogelberg-kuslyn

Kogelberg-natuurreservaat, 3000 ha groot, is 'n belangrike natuurreservaat bevattende die Kogelbergreeks, oos van Kaapstad in Suid-Afrika.

Die gebied bevat 'n plantkundige verskeidenheid van meer as 1600 verskillende spesies, wat moeilik elders in die wêreld oortref kan word.[1]

Bergfynbos en valleibos word hier bewaar, onder andere spesies van erikas en sewejaartjies.

Reën kom gewoonlik in die winter in die gebied voor, alhoewel die middel van die somer die droogste tye is wanneer warm bergwinde kan voorkom.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.