Koidu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koidu
Koidutown-Sefadu of Sefadu
Die hoofstraat van Koidu
Die hoofstraat van Koidu
Ligging van Koidu op 'n kaart (Sierra Leone)
Koidu
Koidu
Koördinate: 8°38′38″N 10°58′18″W
Land Vlag van Sierra Leone Sierra Leone
Provinsie Oostelike
Distrik Kono
Regering
 - Tipe Stadsraad
 - Burgemeester Saa Emerson Lamina (APC)
 - Adjunkburgemeester Aiah Komba (APC)
Bevolking (2006)
 - Stad 111 800
Tydsone GMT (UTC)

Koidu (ook Koidutown-Sefadu of Sefadu) is die vyfde grootste stad in Sierra Leone ná die hoofstad Freetown, Bo, Kenema en Makeni met 'n bevolking van 111 800. Die stad is in die ooste van die land aan die grens met Guinee geleë.