Kunenerivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kunenerivier
Die Epupa-waterval.
Die Epupa-waterval.
Cunene-River-Angola.png
Die stroomgebied van die Kunenerivier.
Oorsprong Hoogland van Bié (Angola)
Monding Angola en Namibië
Atlantiese Oseaan
Gebied waardeur dit vloei Angola, Namibië
Lengte 1 207 km (750 myl)
Oorsprong hoogte 1 800 m
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 174 m³/s
Stroomgebiedoppervlakte 272 000 km²

Die Kunenerivier is 'n rivier wat ontspring in die hooglande van Angola en dan eers suidwaarts vloei voor dit draai en weswaarts vloei om in die Atlantiese Oseaan uit te mond. Dit vorm ook die grens tussen Angola en Namibië op die weswaartse tog. Daar is twee watervalle in die rivier: Epupawaterval en Ruacanawaterval.

Vislewe[wysig]

Van die visse wat hier voorkom sluit in: