LGBT

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

LGBT is 'n afkorting van die Engelse woorde lesbian, gay, bisexual en transgender. LGBT is vandag 'n sinoniem met die gay gemeenskappe.