La Roux

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
La Roux
LA ROUX.jpg
Elly Jackson van La Roux by 'n optrede in Londen. Mei 2009.
Oorsprong Brixton, Verenigd Koninkrijk
Glasgow, Skotland
Genre(s) Elektropop
Aktiewe jare 2008 - hede
Uitgewer(s) Polydor (VK)
Cherrytree (VSA)
Webwerf laroux.co.uk
Lede Elly Jackson
Ben Langmaid
Portal.svg Musiekportaal

La Roux is 'n Britse elektropopduo bestaande uit sangeres Elly Jackson en vervaardiger Ben Langmaid (Faithless). Die groepsnaam is 'n verbastering van die Franse La Rousse (Die Rooie) wat betrekking het op die haarkleur van Jackson. Hoewel sy in hierdie projek min of meer alleen optree en Langmaid meer op die agtergrond bly, hou La Roux vol hulle is geen solohandeling nie.

Eksterne skakels[wysig]