Laosiaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Laosiaans
ພາສາລາວ phasa lao
Gepraat in: Vlag van Laos Laos
Vlag van Kambodja Kambodja 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 3 miljoen[1] 
Rang: 20
Taalfamilie: Tai-Kadai
 Kam-Tai
  Tai
   Laosiaans 
Skrifstelsel: Laosiaanse skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Laos Laos
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: lo
ISO 639-2: lao
ISO 639-3: lao

Laosiaans (ພາສາລາວ, phasa lao) is 'n Tai-Kadai taal en word deur 3 miljoen mense in Laos en Kambodja gepraat. Laosiaans is die amptelike taal van Laos en is na verwant aan Thai. Dit is ná Thai die tweede mees gesproke Tai-Kadai taal en die vyfde belangrikste inheemse taal van IndosjinaViëtnamees, Thai, Khmer en Burmees.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Laosiaans