Laval, Quebec

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Laval
Hôtel de ville de Laval
Hôtel de ville de Laval
Vlag van Laval
Vlag
Wapen van Laval
Wapen
Slagspreuk: Unité, progrès, grandeur (Frans: Eenheid, Vooruitgang, Grootheid)
Ligging van Laval in die Groter Montreal-gebied
Ligging van Laval in die Groter Montreal-gebied
Ligging van Laval op 'n kaart (Quebec)
Laval
Laval
Ligging van Laval in die Groter Montreal-gebied
Koördinate: 45°34′39″N 73°44′42″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Montréal
Stigting 1636
Stadstatus 6 Augustus 1965
Regering
 - Burgemeester Gilles Vaillancourt
Oppervlak
 - Land 247,09 km² (95,4 vk m)
Hoogte 91 m (299 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 401 553
 - Digtheid 1 625,1/km² (4 209/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode 122 FSAs H7A tot H7Y
Skakelkode(s) 450 en 579
Webwerf: ville.laval.qc.ca

Laval is 'n stad in die Metropolitaanse gebied van Montreal, Quebec, op die Île Jésus (Jesuseiland), wat in 1965 deur die samesmelting van 14 verskillende munisipaliteite ontstaan het. Laval het sowat 401 553 inwoners (2011). Eerste setlaars vestig hulle hier reeds teen die einde van die 17de eeu. Belangrike nywerhede is hout, voedsel, metaal, drukkerye, biotegnologie en mediese navorsing. 'n Bekende besienswaardigheid is die Cosmodôme (ruimtevaartmuseum).