Lubumbashi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lubumbashi
Downtown Lubumbashi, Democratic Republic of the Congo - 20061130.jpg

Kaart Vlag
CD-Lubumbashi.png
Flag of None.svg
Wapen
Lubumbashi coat of arms.svg
 Land Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo Demokratiese Republiek
van die Kongo
 Provinsie Lubumbashi
 Koördinate 11°40′S 27°28′O
 Gestig op 1910
 Oppervlakte:  
 - Totaal 747 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 208 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 1 139 064
 - Bevolkingsdigtheid 1 525/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +1
 Burgemeester Moise Katumbi

Lubumbashi (voorheen Élisabethville in Frans en Elisabethstad in Nederlands) is die tweede grooste stad in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die stad is in die suid-ooste van die land geleë, en het 'n bevolking van 1 139 064 in 2009 gehad. Die stad is ook bekend as L'shi en Lubum.