Lucas Cranach die Ouere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lucas Cranach d. Ä. 063.jpg

Lucas Cranach die Ouere

Duitse skilder



Kunsstroming
Duitse Renaissance


Beduidende werke

Cranach d.Ä. Martin Luther 1528.jpg
Portrette van Martin Luther


Lucas Cranach d.Ä. - Das Goldene Zeitalter (Nasjonalgalleriet, Oslo).jpg
Die Goue Tydperk

Lucas Cranach die Ouere (* omstreeks 1475 in Kronach, Oberfranken; † 16 Oktober 1553 in Weimar) was een van die beduidendste Duitse skilders en grafiese kunstenaars van die Renaissance. Vanaf 1505 het hy as hofskilder aan die keurvorstelike Saksiese hof onder Frederik III, Johan van Sakse en Johan Frederik I gedien.

Naas 'n groot verskeidenheid altaarkunswerke en allegoriese skilderye het Cranach en sy medekunstenaars in sy ateljee ook talle portrette van sy werkgewers asook van die hervormers Martin Luther en Philipp Melanchthon. Die Cranach-ateljee, waar na ramings sowat 5 000 skilderye ontstaan het, is later deur sy gelyknamige seun Lucas Cranach die Jongere oorgeneem.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: