Luena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Luena
(voorheen Vila Luso)
Ligging van Luena op 'n kaart (Angola)
Luena
Luena
Koördinate: 11°47′S 19°53′O
Land Vlag van Angola Angola
Provinsie Moxico
Bevolking (2010)
 - Stad 86 784

Luena ook Lwena (voor-1975 Vila Luso) is die hoofstad van die Moxico-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 86 784 in 2010 gehad[1].

Verwysings[wysig]