Lusern

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lusern
Medicago sativa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Medicago
Spesie: M. sativa
Binomiale naam
Medicago sativa
L.[1]
Subspesies

Medicago sativa subsp. ambigua (Trautv.) Tutin
Medicago sativa subsp. microcarpa Urban
Medicago sativa subsp. sativa L.
Medicago sativa subsp. varia (T. Martyn) Arcang.

Lusern (Medicago sativa) is 'n meerjarige plant. Afhangende van die die variëteit en klimaat kan dit vyf tot twaalf jaar oud word. Met 'n hoogte tot 1 m en trossies klein blou blomme lyk dit baie soos die Klawer (Trifolium). Die plant beskik oor 'n diep en sterk ontwikkelde wortelstelsel wat tot 4,5 m kan uitstrek. Dit help die plant om tydelike droogtes te oorleef.

Lusern is inheems aan Europa en word wêreldwyd as veevoer verbou.

Verwysings[wysig]

  1. Medicago sativa – ILDIS LegumeWeb”. ildis.org. URL besoek op 7 Maart 2008.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lusern (kategorie)