MPEG-2 Oudio Laag 3

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

MPEG-2 Oudio Laag 3 (mp3PRO)[wysig]

MPEG-2 Oudio Laag 3 (mp3PRO), (engels: MPEG-2 Audio Layer 3) is die nuwe formaat, wat 'n konsekwente verdere ontwikkeling meegebring het en omtrent 50% dataspasie benodig vir dieselfde kwaliteit gehalte en terugkompatiebel is. Dit beteken dat mp3PRO lêers sonder probleme deur ouer produkte wat slegs die gewone (oorspronklike) MP3-formaat ondersteun teruggespeel kan word.

Indien 'n mp3PRO-lêer ook deur 'n mp3PRO afspeler teruggespeel word, sal dit die volle spektrum klank bied wat heelwat beter is as die MP3-standaard. Dit is ook 'n stroomformaat (streaming format).

Gratis sagteware[wysig]

Thomson mp3PRO Opnemer/Speler mp3PRO-sone

Thomson mp3PRO Opnemer/Speler

Eksterne Internet skakels[wysig]