Malang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Malang
Malang

Malang WEB.jpg
Kaart Wapen
LocationMalang.png
Lambang kota malang.gif
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Oost-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 124 vk km
 Hoogte bo seevlak 340 tot 665 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2003) 768.000
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) Drs.Peni Suparto,M.AP
 Amptelike webwerf http://www.malangkota.go.id/

Malang (Indonesies vir probleme of ongeluk) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.

Rooms-Katolieke Kerk in Malang

Burgemeester[wysig]

  • Nederlands-Indiese tyd: 1919-1929 H.I. Bussemaker; 1929-1933 Ir. E.A. Voornema; 1933-1936 Ir. P.K.W. Lakeman; 1936-1942 J.H. Boerstra.
  • Japanse besetting: 1942-1942 Raden Adipati Ario Sam; 1942-1945 Mr. Soewarso Tirtowidjojo.
  • Indonesiese tyd: 1945-1958 M. Sardjono Wiryohardjono; 1958-1966 Koesno Soeroatmodjo; 1966-1968 Kol. M. Ng Soedarto; 1968-1973 Kol. R. Indra Soedarmadji; 1973-1983 Kol. Soegiyono; 1983-1983 Drs. Soeprapto; 1983-1988 dr. H. Tom Uripan Nitihardjo; 1988-1989 H. M Soesamto; 1989-2003 Kol. H. Suyitno; 2003-nu Drs. Peni Suparto.

Buurte[wysig]

  • Sukun
  • Klojen
  • Blimbing
  • Kedungkandang
  • Lowokwaru.
Die oude stadswapen tot 1950