Mariner 7

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

As deel van 'n groter Mariner program - 1969, het Mariner 6 en Mariner 7 die eerste missies na Mars voltooi en oor die ewenaar en suidelike pole-gebied gevlieg en atmosfeer en die oppervlak geanaliseer en terselfde tyd baie beelde terug gestuur.

Mariner 7 se naaste verby vlug aan Mars (3,524 kilometers) was op 5 Augustus, 1969.

Die ultraviolet spektrometer op beide Mariner 6 en 7 is vervaardig deur die Laboratory for Atmospheric and Space Physics.

Die ingenieursmodelle van beide Mariner 6 en 7 bestaan steeds en word deur die Jet Propulsion Laboratory besit. Dit is tans uitgeleen aan die Laboratory for Atmospheric and Space Physics, en word in die laboratorium se ontvangs lokaal vertoon.

Verwante artikels[wysig]