Mayabeque (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mayabeque
Mayabeque in Cuba.svg
Land Vlag van Kuba Kuba
Oppervlakte 3 732,73 vk km
Bevolking (2011)[1] 381 385
Bevolkingsdigtheid 100 / vk km
Hoofstad San José de las Lajas

Mayabeque is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 381 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, San José de las Lajas, het vandag 'n bevolking van sowat 70 duisend.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]


Provinsies van Kuba Vlag van Kuba
Artemisa · Camagüey · Ciego de Ávila · Cienfuegos · Ciudad de La Habana (hoofstad) · Granma · Guantánamo · Holguín
Isla de la Juventud · Las Tunas · Matanzas · Mayabeque · Pinar del Río · Sancti Spíritus · Santiago de Cuba · Villa Clara