Maynardville-opelugteater

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maynardville-opelugteater
'n Beeld van die teater.
Ingang tot die opelugteater.

Plek Wynberg, Kaapstad
Land Suid-Afrika
Sitplekke 720
Geopen 1 Desember 1950
Webtuiste Maynardville

Die Maynardville-opelugteater is geleë in Wynberg, Kaapstad. Daar word veral Shakespeare-werke opgevoer. Dit word gewoonlik net Maynardville genoem.

Die teater[wysig]

Die teater is in Maynardville Park van 500 m2 in Wynberg geleë en bied sitplek vir 720 mense. Dit is veral bekend vir sy jaarlikse Shakespeare-in-the-Park en lok in die amper 60 jaar van sy bestaan sowat 20 000 mense per jaar.[1]

Geskiedenis[wysig]

In die middel 1950's het die aktrises Cecilia Sonnenberg en René Ahrenson besef die park sou ’n ideale opelugteater uitmaak. Hulle het die Kaapstadse stadsraad oorreed om ’n verhoog te bou. Vanaf Desember 1950 is balletopvoerings gehou en in 1956 die eerste Shakespeare-stuk, The Taming of the Shrew.[2]

In 1975 het Sonnenberg en Ahrenson vir vyf jaar met Kruik begin saamwerk. Hulle het daarna afgetree en Kruik het die teater aan die gang gehou. Toe Kruik in die middel 1990's ontbind is, is die Maynardville Theatre Trust gestig om die teater te laat voortleef.

Vandag bied die trust en Kunstekaap steeds klassieke toneel in die teater aan.

Chronologie van opvoerings[wysig]

  • 2011 The Taming of The Shrew
  • 2010 Anthony and Cleopatra
  • 2009 As You Like It
  • 2008 The Merchant of Venice
  • 2007 Romeo & Juliet
  • 2006 Twelfth Night
  • 2005 Much Ado about Nothing
  • 2004 Macbeth
  • 2003 Two Gentlemen of Verona
  • 2002 A Midsummer Night’s Dream
  • 2001 Othello
  • 2000 Romeo & Juliet
  • 1999 As You Like It
  • 1998 Twelfth Night
  • 1997 The Winter's Tale
  • 1996 The Taming of The Shrew
  • 1995 A Midsummer Night’s Dream
  • 1994 The Tempest
  • 1993 Two Gentlemen of Verona
  • 1992 The Merchant of Venice
  • 1991 Loves Labours Lost
  • 1990 Much Ado About Nothing
  • 1989 Twelfth Night
  • 1988 Romeo & Juliet
  • 1987 Measure for Measure
  • 1987 Comedy of Errors
  • 1985 As You Like It
  • 1984 The Taming of the Shrew
  • 1983 The Tempest
  • 1982 Othello
  • 1981 A Midsummer Night's Dream
  • 1980 Romeo and Juliet
  • 1979 The Merchant of Venice
  • 1978 Twelfth Night
  • 1977 Much Ado About Nothing
  • 1976 Julius Caesar (play)|Julius Caesar
  • 1975 Hamlet
  • 1974 Umabatha
  • 1973 The Tempest
  • 1972 Anthony and Cleopatra
  • 1971 The Winter's Tale
  • 1970 Othello
  • 1969 The Merry Wives of Windsor
  • 1968 Richard II (play)|Richard II
  • 1967 Macbeth
  • 1966 King Lear
  • 1965 The Taming of the Shrew
  • 1964 A Midsummer Night's Dream
  • 1964 Hamlet
  • 1963 The Merchant of Venice
  • 1962 Much Ado About Nothing
  • 1961 Twelfth Night
  • 1960 The Tempest
  • 1959 The Winter's Tale
  • 1958 As You Like It
  • 1957 A Midsummer Night's Dream
  • 1956 The Taming of the Shrew

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Koördinate: 34°00′24″S 18°27′52″O