Mbanza-Ngungu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mbanza-Ngungu
Thysville/Thysstad
Ligging van Mbanza-Ngungu op 'n kaart (Demokratiese Republiek van die Kongo)
Mbanza-Ngungu
Mbanza-Ngungu
Koördinate: 5°15′S 14°52′O
Land Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo Demokratiese Republiek van die Kongo

Mbanza-Ngungu (voorheen bekend as Thysville in Frans en Thysstad in Nederlands, vernoem na Albert Thys) is 'n stad in die weste van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die stad het 'n bevolking van sowat 100,000.