Moeraseik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Moeraseik
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fagales
Familie: Fagaceae
Genus: Quercus
Seksie: Lobatae
Spesie: Q. palustris
Binomiale naam
Quercus palustris
Münchh.

Die Moeraseik (Quercus palustris) is 'n tipe eikeboom wat inheems in Noord-Amerika voorkom. Die boom is bladwisselend en word algemeen in Suid-Afrikaanse tuine aangetref. Die boom word tot 18-22 m (60-70 voet) hoog, met 'n stam van tot 1 meter (3 voet) in deursnee. Dit bied 'n dekking van ongeveer 8-14 m (25-45 voet). 'n Tien-jaar oue boom sal ongeveer 8 m (25 voet) hoog wees.

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: