Musiekgroep

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
Die groep Iron Maiden tydens 'n optrede.

'n Musiekgroep is 'n musikale term wat na 'n groep musikante verwys. Wanneer daar tussen 'n musikant en 'n musikus onderskei word, kan 'n groep musici as 'n ensemble beskryf word. Dit is egter algemeen die geval dat die term "musiekgroep" vir groepe klassieke sowel as moderne musici of musikante gebruik word.

[wysig] Sien ook

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale