Nacer Chadli

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nacer Chadli
Nacer Chadli 2014.jpg
Nacer Chadli in 2014
Persoonlike inligting
Geboortenaam Nacer Chadli[1]
Gebore 2 Augustus 1989 (1989-08-02) (25 jaar oud)
Geboorteplek Liège, België
Hoogte 1,87 m[2]
Speelposisie vleuel / tweede aanvaller
Klub inligting
Huidige klub Tottenham Hotspur
Nommer 22
Jeug-loopbaan
1994–1998 JS Thier-à-Liège
1998–2005 Standard Liège
2005–2007 MVV
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
2007–2010 AGOVV Apeldoorn 90 (28)
2010–2013 Twente 84 (25)
2013– Tottenham Hotspur 54 (10)
Nasionale span
2010 Marokko 1 (0)
2011– België 27 (3)
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 19 April 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ National team caps and goals correct as of 16 November 2014

Nacer Chadli (Luik, 2 Augustus 1989) is 'n Belgiese professionele sokkerspeler wat vir Tottenham Hotspur en die Belgiese nasionale sokkerspan speel (hy het ook een keer vir die Marokaanse nasionale sokkerspan gespeel). Hy is 'n aanvaller.

Klubs[wysig | wysig bron]

Klub Seisoen Liga Wedstryde Doelpunte
AGOVV 2007/08 Eerste divisie 19 2
AGOVV 2008/09 Eerste divisie 34 9
AGOVV 2009/10 Eerste divisie 37 17
FC Twente 2010/11 Eredivisie 33 7
FC Twente 2011/12 Eredivisie 23 6
FC Twente 2012/13 Eredivisie  ?  ?

Hy het 27 keer vir die Belgiese nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 3 doelpunte aangeteken het. Hy het ook een keer (vriendskaplik) vir die Marokaanse nasionale sokkerspan gespeel, waartydens hy geen punte kon aangeteken nie.

Erelys[wysig | wysig bron]

  • FC Twente
1x KNVB-Beker (2011)
2x Johan Cruijff Schaal (2010, 2011)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Barclays Premier League Squad Numbers 2013/14", Premier League, 16 Augustus 2013. URL besoek op 17 Augustus 2013.
  2. tottenhamhotspur.com- Nacer Chadli”. Tottenham Hotspur Ltd: 201X. URL besoek op 20 January 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]