Nadir

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die zenith en nadir van 'n persoon.

Die nadir (vanaf Arabies نظير nathir, "teenoorgesteld") is in astronomie die punt reg teenoor die zenit: die punt reg onder die waarnemer. Die zenit is dus reg bo iemand se kop en die nadir dus presies onder die persoon.