Nakuru

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nakuru
Nakuru
Nakuru
Die Nakuru County in Kenia.
Die Nakuru County in Kenia.
Koördinate: 0°18′0″S 36°04′0″O
Land Vlag van Kenia Kenia
Provinsie Rift Valley
Distrik Nakuru
Stigting 1904
Hoogte 1 850 m (6 070 vt)
Bevolking
 - Stad 300 000
Tydsone Oos-Afrika Tyd (UTC+3)

Nakuru is die derde grootste stad in Kenia met sowat 300 000 inwoners. Die stad is in 1904 gestig.