Nishapur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Nishapur
نیشابور
Nishapur Night View.jpg

Kaart Vlag
Iran-CIA WFB Map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Iran Iran
 Provinsie Razavi Khorasan
 Koördinate 36°12′N 58°47′O
 Gestig op 3de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 1 250 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 205 972
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone IRST / UTC +3:30
 - Somertyd IRDT / UTC +4:30
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Nishapor of Nishapur (Persies ook Neyshabur,نیشابور) is 'n stad in die provinsie Khorasan (Noordoos-Iran) met meer as 200 000 inwoners.

Nishapur is 'n toerismestad, veral deur die aanwesigheid van die graf van Khayam, Attar, Kamal-o-molk en enige ander. Nishapur staan soos vele stede en streke in Iran bekend vir sy mooi tapyte.

Khayam graf
Attar graf