Nooienshaarvaring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nooienshaarvaring
Bewaringstatus
Status TNC G5 af.svg
Veilig (NatureServe)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Pteridophyta
Klas: Pteridopsida
Orde: Polypodiales
Familie: Pteridaceae
Subfamilie: Vittarioideae
Genus: Adiantum
Spesie: A. capillus-veneris
Binomiale naam
Adiantum capillus-veneris
L.

Die Nooienshaarvaring (Adiantum capillus-veneris) is 'n meerjarige varing wat hou in skadu- of halfskadutoestande en baie water benodig. Die plant is delikaat en het plat, hartvormige blare aan dun, swart stele.

Bron[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Nooienshaarvaring (kategorie)