Noorderkerk (Rijssen)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Noorderkerk

Die Noorderkerk in die Nederlandse stad Rijssen is met 1 970 sitplekke een van die grootste kerkgeboue in Nederland. Dit behoort aan die Gereformeerde Gemeenten, een van die mees konserwatiewe van al die gereformeerde kerkverbande in Nederland. Die kerkgebou is eers in 1954 ingewy deur 'n diens van ds. P. Honkoop.

Eksterne skakels[wysig]